Mpire - Die Befokte Boer wat die wêreld laat rave
Boeremusiek + 80s hair-metal + hardcore rave = my mal eie genre
Weekliks drop ek:
- 20-40 min non-stop Boer-rave mixes
- Shorts wat jou vashaak (MOENIE FOKKEN SCROLL NIE!)
- Custom songs op aanvraag (jou naam, jou storie)
MpireOfficialchannel - Full madness op YouTube
mpire.customsongs@gmail.com - Jou eie lied
Stem nou en kry n geheime unreleased drop in jou inbox
#BoerRave #Afrikaans #80sRave